Huisgenoot

EN TOE WORD ONS EIE LEWE ’N WARE HEL

NÁ DIE dubbele moord op hul dogter en kleinseun wat Randhart, Alberton, en die land geruk het, was boodskappe van steun en besoeke van geliefdes vir die bedroefde ouerpaar ligpunte in die donker dae van rou.

Tog het een besoeker vir Nico en Carol Terblanche (albei 55) ongemaklik laat voel – Freddie Stapelberg (34), die man met wie Nadine Terblanche (32) die laaste jaar en ’n half van haar lewe saamgewoon het, en die man wat haar seun, Ruandré (9), uit ’n vorige verhouding sy “seuna” genoem het.

Freddie het vertel hoe getraumatiseer hy was toe hy op ’n Maandagmiddag ná werk op hul lyke afgekom het in die huis wat hulle gedeel het, en hy was oënskynlik deur die gebeure geruk. En tog …

“Iets het nie pluis gevoel nie, amper asof ek kort nadat Freddie (34) in hegtenis geneem is as die tweede verdagte in die Randhart-wurgmoorde.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related