Huisgenoot

HAAR TYD GESTEEL

BORGTOG van R1 miljoen. Dis ’n byna ongehoorde bedrag. Nog net twee keer in Suid-Afrika was ’n moordsaak van so ’n omvang dat die beskuldigde hierdie reusebedrag borgtog moes opdok voor hy toegelaat is om gedurende sy verhoor buite die tronk te slaap.

Die een geval was Oscar Pistorius toe hy vir die moord op Reeva Steenkamp verhoor is.

Die tweede geval speel hom nou in Gqeberha af. Hier staan die sakeman Arnold Terblanche tans saam met twee ander mans tereg op die aanklag van moord op sy vrou, Vicki.

Dis ’n saak van wrede kontraste. Soveel soos haar vriende en familie die vermoorde Vicki vir haar sprankelende persoonlikheid onthou, so gruwelik is die besonderhede van haar moord.

Die staat voer aan Arnold en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related