Huisgenoot

MÝ KANT VAN DIE SAAK

EENS was hy ’n gesiene man in die Baai. Hy was ’n suksesvolle sakeman en die direkteur van ’n ingenieursfirma. Maar toe verdwyn sy vervreemde vrou – en hy word aangekla van haar moord.

Vandag staan Arnold Terblanche van Gqeberha in die beskuldigdebank, en die aanklagte teen hom is ysingwekkend.

Nou, in ’n eksklusiewe onderhoud vir die dokumentêre reeks Huisgenoot Ware Lewensdramas: Vlees en Bloed, praat die sakeman die eerste keer oor die skokkende bewerings teen hom.

“Halfnege op ’n Donderdagaand was daar ’n klop aan my deur, en hulle sê toe vir my ek word in hegtenis geneem vir die moord op Vicki,” vertel hy in die VIAdokkiereeks oor daardie dag in November 2021 toe hy betrek is by die wrede moord op sy vrou.

Byna ’n jaar en ’n half het sedert daardie oomblik verloop,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related