Ebook344 pages6 hours
Die aanspraak van lewende wesens
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012:Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang.Na ’n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teësinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te hulp te snel. Karl – heavy-metal-fan de luxe – se reis word vertraag deur sy obsessies wat hom in verskillende situasies lelik kniehalter. Maria Volschenk word op ’n dag oorval deur ’n groot leegte. Sy reis na die Wes-Kaap op ’n sending waarteen sy lankal opsien, in ’n poging om hierdie beleërende leegte af te weer. Die twee verhaallyne vloei saam op ’n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad, waar die broer, Ignatius Hofmeyr, in ’n bitter tweestryd met die onpeilbare Brandt-kêrel gewikkel is. Die beoordelaars se lof:“Die roman se krag is geleë in die digte tekstuur ... [dit] bereik ’n uitsonderlike kompleksiteit.” – Louise Viljoen“… die opwindendste taalgebruik: skreeusnaaks soms, altyd raak, altyd gepas vir die aard van die prosa. – Willie Burger“Wat mens bybly, is die uitreik na die boweaardse, die worsteling om nuwe dimensies van die gees. ’n Roman wat ’n durende verwysingspunt in die Afrikaanse letterkunde kan wees. – Linda Rode
Author
Ingrid Winterbach
Ingrid Winterbach is ’n veelbekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M-Net-prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland, Frankryk en Amerika verskyn. Sy woon op Stellenbosch en is ook ’n beeldende kunstenaar.
Read more from Ingrid Winterbach
Die troebel tyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoorouer. Pelgrim. Berg. Rating: 5 out of 5 stars5/5Niggie Rating: 3 out of 5 stars3/5Buller se plan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlakwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Benederyk Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Die aanspraak van lewende wesens
Related ebooks
Donkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWenkbrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Ek wens, ek wens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Noot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAdrenalien: Die waarheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie leliemoordenaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVeldhospitaal 12 Rating: 4 out of 5 stars4/5Die kind uit die wingerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene Rating: 2 out of 5 stars2/5Bos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerbloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlante kan praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die wind kom draai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsn Pawpaw vir my darling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedgrond Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die aanspraak van lewende wesens
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die aanspraak van lewende wesens - Ingrid Winterbach
`0Na book_preview_excerpt.html |MF_I-ˮլl!mlIvˢsd!JaNtq/kƙsNO +"
cw]eKݍ߇#nK~QC8?+~L00Q~=/bWMS/Ϻ+N:_m[~³=Lxnl0}}8)߆8%eQֱHUũs1CJ]Q}looTDA+3wXө8bE\bx)ʅCc}
NƮ}:>t帎ybevsCІ0ϴ#FkC7u,UՌ7v}n.:]ޏ#.<:LUH]iU,m og<<1?
'[pWVY!*S{6Q"_:;|M"
u(7Qۅg*A8cJ=(c_^:
v3U]Q2N)6!UCx(fj˺*N*mX&~*Ԗl7[yn`ȅH2R{H,o0}mJa.UЩIg=uS|S/U>PաSn0^_AlӖ6*
Em(ƼcL,)h)U`VYD-~yMf¡I<
lpXZQm%oII@ 3gӍ8M/%np8GHG#l^ѧcZnlmKl̈h6x`lh/+ϧzKlEń6nC!kXL b;vRs"}|뎻8bpx
|
עu(4"K(c?!HZIyI]vdp D+H@Vci+|\~T8ȈO
ќBHv~5= =wLDPW-7ڧ|fc&b?L/:~BzU0Jt/4RP83UQ5@=%~0O_vYyc$'N&f ͗&`5y)}1Pwk*,+)91}*vtvc 7rX=Qetb]v~yq16kI&*%濫]4Xh%VCX>R5-/E*0GĄja$
ќBHv~5= =wLDPW-7ڧ|fc&b?L/:~BzU0Jt/4RP83UQ5@=%~0O_vYyc$'N&f ͗&`5y)}1Pwk*,+)91}*vtvc 7rX=Qetb]v~yq16kI&*%濫]4Xh%VCX>R5-/E*0GĄja$