Huisgenoot

DUBBEL DIE WREEDHEID

’N PA en seun kan baie in gemeen hê. Een is ’n gedeelde voornaam en van, soos Colin Bouwer jr. en Colin Bouwer sr.

Maar dié twee het ook iets wreders gedeel: die vermoë om ’n lewe te neem.

Albei het hul huweliksmaats doodgemaak, en albei het hul misdaad maande lank verbloem voor hulle vasgetrek is. En dit alles terwyl hulle aan verskillende kante van die wêreld was.

Op 7 Mei 1999 het Colin jr. sy vrou, Ria, in hul huis in Kempton Park doodgewurg en toe probeer om dit na die werk van ’n inbreker te laat lyk. En op 5 Januarie 2000 het Colin sr. die gemeenskap van Dunedin in Nieu-Seeland geskud deur sy derde vrou, Annette, met ’n insulien-inspuiting te vermoor en voor te gee sy het haar eie lewe geneem.

Albei se verhore het vir kinkels gesorg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related