Huisgenoot

ONS LEWE VERNIETIG

DIS soos ’n klassieke cold case in ’n forensiese misdaadriller met die een kinkel ná die ander: die dubbele ontvoering en moord van ’n Gautengse vrouesjef; ’n verdoemende brief onder ’n mat 12 jaar later; stukkies verbleikte mensbeendere; twee polisiebroers wat 17 jaar ná die moord tronkstraf kry…

En vandag, ’n volle 22 jaar ná die gewelddadige dood van Thandiwe Betty Ketani in 1999, is die drama steeds nie uitgespeel nie.

Die broers David en Carel Ranger – twee van ses veroordeeldes in die saak – se skuldigbevinding aan ontvoering en strafbare manslag is in 2019 deur ’n volbank appèlregters omgekeer. Maar nie voor albei agt jaar agter tralies was nie – volgens hulle sonder dat hulle skuldig was aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related