Huisgenoot

DEUR WATER VERSWELG, ONS SEUN

VIER dekades lank is Piet en Marina van Zyl se lewe oorheers deur die eise van kinders grootmaak. Eindelose skooltake, sportbyeenkomste, pleisters vir stukkende kniekoppe en salf vir gebroke harte …

En ook nie vir net een of twee kinders nie, hoor! Daar was die egpaar se vier dogters uit hul vorige huwelike en Marina se drie susterskinders wat hulle onder hul dak geneem het nadat hul ma in 2000 in ’n motorongeluk dood is.

Dis dié dat sy en Piet (61) ’n dekade gelede uitgesien het na die spreekwoordelike leë nes, vertel Marina (67) vandag hier in hul huis op Meyerton, Gauteng. Want al sewe kinders was eindelik mondig en uit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related