Huisgenoot

Nuut op die rakke

WILLEM PRETORIUS, IEWERS, ÊRENS

Saamgestel deur DEBORAH STEINMAIR Protea Boekhuis, R350 by uppercasebooks.co.za

Die genotvolle inhoud van Willem Pretorius, iewers, êrens bestaan uit 50 skilderye deur dié Rosendalse skilder met 50 bypassende stories deur vlot woordmense.

Daar is byvoorbeeld ’n skildery van ’n vervalle winkel wat die digter Danie Marais uitlok om roerend oor agteruitgang te skryf, ook dié van van ’n oorlogtenk neem Johan Bakkes terug na sy tyd in die Angola-bos, en Toast Coetzer skryf oor , ’n stukkende rondomtalie in ’n speelpark wat nie meer bestaan nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related