Rapport

‘Coloured’ kom nooit alleen nie

‘Die gedigte oorie vroue in Julius se familie is die beste innie boek.’

Uit die kroes: Gedigte deur Lynthia Julius. Uitgewer: Kwela. Prys: R220.

Al wat ek ken omtrent Kimberley, is Kimberley-treinstasie. Waa ôs afgeklim et een nag om trains te switch oppe trip reg-dee die land wat ôs elke jaa gevat et gedurende die December holidays. Daityd wat my pa nog vi Spoornet gewêk et en ek nog klein was. Kimberley is ongoddelik koud innie nag, dai is my volle opinie op Kimberley tot vandag toe: ’n yskoue stasie waa it

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related