Boere-Bukowski bekoor
Apr 12, 2020
3 minutes
FOTO:
LISA HNATOWICZ
Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels: Koffietafelboek vir ganjamense en ander fragmentlesers deur Kleinboer. Uitgewer: Naledi. Prys: R240.
Kleinboer het ’n sterk aanwesigheid as prosaskrywer in Afrikaans. Min debuutromans het al soveel agting én gesprek ontlok as Kontrei (2003), wat die daaropvolgende jaar as die eerste wenner van die Jan Rabie-Rapportprys aangewys is.
In sy drie romans tot op datum – , (2012) en (2017) – ontgin Kleinboer sy bestaan in Yeoville met sy swart vrou, Lungi, en hul kind. Ook sy besoeke aan dames van die nag word sonder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days