Rapport

Kroniek van ’n korrelkop

Jeanne Goosen: ’n Lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp. Uitgewer: Hemel & See Boeke. Prys: R300.

Hier aan die suidpunt van Afrika sit ons met ’n vroulike weergawe van Hunter S. Thompson. Sy is wispelturig, uitgesproke, korrelrig, sagmoedig, verbeeldingryk. Jeanette Helena Goosen is ’n agitator, rebel, dwarstrekker, donderweer met blink bliksemstrale, maar ook die ligte somerbries wat lafenis bied.

Haar teer hart is gek oor ou honde, miskien omdat sy ook ’n effe gehawende en minlike brakkie is wat knor, blaf en snags in jou arms kom lê. Sy is erg onseker oor haarself, baklei met mense, raak woedend, maar haar siel is so sag soos melktert.

Goosen is ook eg Suid-Afrikaans, , braaivleis, rugby, sonneskyn en Chevrolet. Sy is ’n vrou sonder fieterjasies. Sy het gekom met die sekelmaan. Op die rug van die tier. As sy ’n sportster was, sou sy daagliks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related