Rapport

Jeanne se letsel was haar behoefte aan liefde

’n Lewe deur Herman Lategan

Een van Afrikaans se mees beminde skrywers, Jeanne Goo-sen, is Dinsdagaand om 23:30 in haar bed in haar woonstel in Melkbosstrand oorlede.

By haar sterfbed was twee wesens vir wie sy baie lief was – voor haar het haar geliefde “meisiekind”, haar hond Fudgie, gelê; en agter haar het haar jare lange versorger, vertroueling en vriendin, Michele van der Westhuizen, met haar lepel gelê.

Hulle het saam-saam die dood ingewag totdat sy ophou asemhaal het. Haar laaste woorde aan Van der

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related