Huisgenoot

INENT-BOM: ‘SY SIENING KAN ONS KNOU’

VOOR jy ’n stel betree, word jou temperatuur gemeet en jou hande gereinig; jou masker is net af terwyl die kameras rol. Daar is net ’n handjievol mense voor en agter die kameras – en soms is tonele aangepas of oorgeskryf sodat akteurs nie aan mekaar hoef te raak nie.

Boonop moes die kameras die afgelope byna twee jaar op verskeie stelle ophou rol en verfilming onderbreek word omdat ’n akteur of lid van die produksiespan positief getoets het vir covid-19. En dít, weet almal wat daardeur geraak is, het koste-implikasies vir begrotings wat dikwels reeds onder druk is.

Die vermaakbedryf het die afgelope tyd gesteier onder maatreëls om die verspreiding van die coronavirus te bekamp, met talle akteurs, sangers en produksiemense wat moes naels kou en gesukkel het om die pot aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa