Rapport

‘SA leef in virus-vrees’

Suid-Afrikaners leef in vrees vir die koronavirus en, selfs al word die inperking môre heeltemal opgeskort, sal hulle voortgaan om alles moontlik te doen om te keer dat hulle siek word.

Dit is een van die belangrikste bevindings van Rapport en City Press se tweede Covid-19-peiling wat pas afgehandel is.

Dié bevinding behoort goeie nuus te wees vir wetenskaplikes wat waarsku dat “nie-farmaseutiese ingrypings” – soos hande was en sosiale distansiëring – die enigste manier is om die virus te stuit. (Lees die onderhoud met prof. Glenda Gray op bl. 10).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste