Rapport

Helfte van SA se kos is amper op

Die regering se gedetailleerde plan om Suid-Afrikaners in vyf fases terug te stuur werk toe, het gister kritiek uit alle oorde gekry omdat dit te kompleks is en te min doen om ’n dodelik siek ekonomie te red.

Gister se aankondiging, wat nou ook ’n aandklokreël insluit wat dit onwettig maak om ná donker op straat te wees, volg teen die agtergrond van openbare steun vir die inperking wat dramaties begin afneem.

Altesame 54% van respondente in ’n landwye, verteenwoordigende peiling wat Rapport en sy susterskoerant, City Press, die afgelope twee weke gedoen het, is gekant teen ’n verlenging van die inperking ná die einde van die maand.

Dit is ’n dramatiese ommeswaai van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band