Huisgenoot

Die Renaissance

AS ONS vandag aan mense met invloed dink, kom die name van megarykes soos Jeff Bezos en Elon Musk by ons op, óf die hordes internetpersoonlik-hede of beïnvloeders wat platforms soos TikTok, YouTube en Facebook gebruik om hul menings te deel. Vir baie van ons is dit byna onmoontlik om ons die lewe sonder die internet te verbeel.

Maar nes ons lewe vandag op groot skaal hierdeur beïnvloed word, het iets soortgelyks meer as ses eeue gelede gebeur. Destyds het die rykste families in Europa filosofiese, artistieke, politieke en ekonomiese veranderings gefinansier wat hul beskawing uit die sogenaamde Donker Eeue gelig en ’n periode van verligting teweeggebring het.

Dit staan bekend as die Renaissance.

’N LEWE WAT SIN MAAK

Die Franse woord beteken . Dit dui op die wat in die in en oor die hele Wes-Europa versprei het. Dit was ’n tydperk in die geskiedenis waarin mense weer na begin soek het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related