Huisgenoot

KUNSGESKIDENIS

DIE Westerse kuns is baie aan die antieke Grieke verskuldig. Die kunswerke en idees van die ou Grieke was van so ’n goeie gehalte dat dit tot vandag toe ’n invloed op die Westerse beskawing uitoefen. Die Romeine het in die antieke tye so ’n groot bewondering vir die Griekse kuns gehad dat hulle dit nagemaak het. Die kuns van die Middeleeue het veral Bybelse temas bevat en was bedoel om vermanend te wees. Dit het die realisme van die Griekse kuns verloor. Die Renaissance- kunstenaars het ná die Middeleeue begeester geraak deur die werke van die ou Grieke en vir ’n oplewing van die Westerse kuns gesorg.

KLASSIEKE OUDHEID

Die antieke Grieke is nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe