Huisgenoot

Antieke Egipte se skatte

HET JY GEWEET?

Die Egiptiese Museum in Kaïro (links) bevat meer as 120 000 items uit Ou Egipte en is die grootste museum van die Egiptologie in die wêreld. Die museum het tot onlangs voor sy tydelike sluiting gemiddeld jaarliks sowat 2,5 miljoen besoekers verwelkom.

DIE Egiptiese beskawing het langer as 3 000 jaar in die noordooste van Afrika al langs die oewer van die Nylrivier floreer. Nadat Egipte eers in die hande van Griekse veroweraars, later die Romeine en eindelik die Moslems geval het, het dié unieke ou beskawing met sy skatte en geheime onder lae van die nuwe kulture

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related