Huisgenoot

Argeologie

WAT het Indiana Jones, National Treasure, Lara Croft en televisiereekse soos Expedition Unknown in gemeen?

Aksie, avontuur, stof, goggas, spinnerakke en natuurlik die argeoloog. Held of helper, skurk of skobbejak, oor die jare heen is talle boeke, flieks en stories oor die dapper dade van die argeoloog geskryf. En dié rol is dikwels as ’n aksieheld op ’n jaagtog uitgebeeld.

Volgens Danielle Vander Horst kan niks kan verder van die waarheid verwyder wees as sulke wilde avonture nie.

Sy is ’n doktorale student in klassieke argeologie aan die Duke-universiteit in Amerika. As argeoloog was sy by verskeie projekte in Italië betrokke, en haar toeganklike en eerlike skryfstyl gee lesers ’n kykie in die wêreld van ’n hedendaagse argeoloog.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related