Huisgenoot

Roes

JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoem. Dié verwering gebeur wanneer die metaal oor tyd met water en suurstof in aanraking kom. Wanneer yster só verweer, word dit roes genoem.

WAT IS ROES?

Tegnies sê ons iets het geroes wanneer ons oor ystervoorwerpe praat. Ander metale word ook deur korrosie geraak,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr