KLASSIEKE ELEMENTE
Sep 23, 2021
2 minutes
Saamgestel deur ROXANNE MOONEYS
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
DIE antieke Grieke het geglo als om ons bestaan uit vier elemente: grond, water, lug en vuur. Die teorie is reeds in 450 v.C. neergeskryf en is later deur die filosoof Aristoteles uitgebrei.
Vandag weet ons materie kan in meer as 100 verskillende elemente geklassifiseer word, byvoorbeeld suurstof, yster en lood. Dié elemente vorm verskillende
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days