UITERSTE weerstoestande en die uitsterwing van sekere diere-en plantspesies is die duidelik sigbare gevolge van aardverhitting.
Maar die rimpeleffek van die planeet se besoedeling kan ook op ander maniere bespeur word.
Hier is van die meer onverwagte