Huisgenoot

Yster

YSTER is die metaal wat die meeste op aarde gebruik word, en dit speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit is ’n noodsaaklike deel van ons geboude omgewing en is selfs nodig vir die funksionering van die selle in ons liggaam. Ons leer jou hierdie week meer oor dié veelsydige metaal.

WAT IS YSTER EN WAAR WORD DIT AANGETREF?

Naas aluminium is yster die algemeenste metaal in die aardkors.

Yster bestaan amper nooit in sy suiwer vorm in die natuur nie. Dit is omdat yster  wanneer dit aan blootgestel word.!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro