Rapport

Revolusie soos dié ’n godsdiens

’NRevolusionêre gees waai vandag oor die Westerse wêreld. Ten diepste word dit deur die begeerte aangewakker om met die einste Westerse wêreld en in die besonder sy kulturele erfenis weg te doen.

Alhoewel die historiese oorspronge van die revolusionêre gees na die Franse Revolusie teruggevoer kan word, lê die onmiddellike bronne by die 1960’s. In menige opsig is die hedendaagse revolusionêre strominge ’n gekussingde weergawe van die revolusionêre gees uit die 1960’s. “Gekussing” omdat dit meestal deur akademici in beskermde poste aan welvarende Westerse universiteite uitgedra word, maar ook deur die media, die hoër middelstand, linkse politici en – ironie der ironieë – groot sakeondernemings.

Groeperinge soos Black Lives Matter (BLM) tree as die stormtroepe van die akademiese, media-, politieke en sake-elites op.

Die wyse waarop stede geplunder en in chaos omskep word, word deur dié elites met fluweelhandskoene hanteer.

Hoe moet hierdie gebeure verstaan word? Alhoewel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related