Rapport

Die misbruik van geestelike tradisies

Gedurende die laaste drie dekades van die 20ste eeu het die siening posgevat dat die Weste met betrekking tot godsdiens die pad na die toekoms vir die res van die wêreld sou aandui.

Hiervolgens sou godsdiens behoort tot ’n vroeëre fase toe die mensdom nog kultureel onmondig en eintlik maar irrasioneel was. Vir die voorstanders van hierdie siening was die sogenaamde Europese godsdiensoorloë van die 16de eeu, waartydens Katolieke en Protestante slaags was, onweerlegbare getuienis van hoe skadelik godsdiens eintlik vir die mensdom is.

Met die val van kommunisme in Oos-Europa en die voormalige Sowjetunie rondom 1990 het bogenoemde siening verdere momentum gekry en is aangeneem dat dit ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related