Huisgenoot

SO TROU ONS KAMP-KAMP SO

DIE geel poeierkwassies aan die doringbome langs die Grootrivier in die Baviaanskloof sif al van vroegdag neer, en vir almal hier vergader herinner dit so byna aan konfetti.

Want hier in die Oos-Kaapse oerwêreld, omring deur hemelhoë kranse oortrek met aalwyne, gaan die sanger Herman Kleinhans en sy droomvrou, Maryke Steyn, vandag trou aan mekaar beloof.

In die klowe is koel, geheimsinnige grotte verskuil, maar hier by Staanplek 12 van die Bruintjieskraal-kampeerterrein gaan dinge jolig.

Kort voor die middaguur op die warm, laaste Saterdag in Januarie daag die 160 gaste op. En anders as die gaste by ’n gewone bruilof bring hulle ongewone dinge vir ’n troue saam: kampstoele, sambrele en sonhoede. Die meeste het swemklere onder hul klere aan of dra dit byderhand in ’n sak.

Saam met die sagte musiek oor die luidsprekers sing die sonbesies. Maar dis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks