Huisgenoot

MET LIEFDE VERSEËL

OOR die luidspreker kom die seuntjie se stem. “Pappa, is jy reg om vir mamma te sien? Hier kom jou bruid!”

Dan klink die klaviernote van Christina Perri se “A Thousand Years” op, en die vyfjarige Zavion en sy ma verskyn hand aan hand in die kapel se deur. In haar noupassende trourok met kantdetail en met haar lang blonde hare wat oor haar skouers kartel, is die sangeres Cordelia ’n prentjiemooi bruid.

Weerskante van die paadjie in die kapel by die Bell and Blossom-trouvenue in Pretoria sit 70 trougaste, elk formeel uitgevat in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related