Huisgenoot

‘DIEF’ VAN R4 M. IN ’N TROLLIE: WAAR IS DIE GELD DAN HEEN?

MET die eerste oogopslag is daar min wat die huisie in Soweto van baie ander onderskei. Dis klein en beskeie; die werf bedek met ’n netjiese sementblad. Dieselfde onopgesmukte waardigheid straal uit die vrou wat jou by die voordeur verwelkom.

Vangile Dlamini (82) is duidelik trots op die huis waar sy sedert 1973 woon. Deur die jare het sy dit stuk-stuk verbeter wanneer sy ’n geldjie kon afknyp, verduidelik sy: die sementblad pleks van die oorspronklike stowwerige werf, ’n grensmuur … Ook binne is haar woning keurig versier met die hulp van die kleinkinders wat sy hier grootgemaak het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related