Huisgenoot

’N INSPIRASIE – TOT IN JAPAN!

EENS op ’n tyd, nie so lank gelede nie, was Paballo Lobone moedeloos en werkloos. Hy het saam met sy ouma en ma aan die buitewyke van Klerksdorp in Noordwes gewoon – met net sy ouma se welsynstoelae om hulle aan die lewe te hou.

“Dit was ’n besonder moeilike tyd vir my. Ek het vaardighede gehad, maar kon nie werk kry nie,” vertel die ge-kwalifiseerde brandbestryder en paramedikus.

In daardie swaarkryjare sou Paballo (26) nie in sy wildste drome kon dink dat hy nog tot ver oor die waters sou naam maak nie – en dít as ’n superheld.

Trots wys hy nou die Engelse handboek vir Japannese hoërskoolkinders waarin van hom en sy heldedade vertel word. Boonop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related