Huisgenoot

10 WENKE VIR ’N JEUGDIGE GLOED

’NJEUGDIGE gloed is deesdae ’n gesogte voorkoms vir jou vel. Die skoonheidswêreld omarm dié neiging met talle produkte wat jou vel van alles voorsien wat dit nodig het om douvars te lyk én te voel. Al kan ’n blosende gelaat dikwels aan gesonde eetgewoontes en genoeg oefening toegeskryf word, kan dit ook aan die uitwerking van slim velsorg en die regte skoonheidsprodukte te danke wees. Volg ons top-10-wenke vir ’n stralende vel – van verfrissers en die regte onderlaag tot rome met vitamiene en bestanddele wat veroudering teenwerk.

1 GEBRUIK ’N VERFRISSER

Vir ’n stralende gelaat moet jy sorg dat jou vel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro