Huisgenoot

MAAK DIT TWEEDE NATUUR

DIT is nooit te laat om jou slegte gewoontes te laat vaar en ’n paar positiewe veranderinge aan jou daaglikse skoonheidsroetine te maak nie. Nes ’n gesonde dieet en oefening sal jou rituele om na jou vel om te sien jou ook help om jou beste gesig daagliks voor te sit. Maak hierdie wenke elke dag deel van jou roetine om jou vel ’n hupstoot te gee.

HOU DINGE EENVOUDIG

Minder is meer wanneer dit by velsorg kom. Maar weens die invloed van sosiale media het die strewe na die volmaakte vel gemaak dat ons dikwels te veel maskers gebruik en ons vel te veel afskilfer, en ook te veel aktiewe bestanddele soos hidroksisure en retinol gebruik. Die gevolg is die ontwrigting

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related