Idees

Mooi SKOON

Twee van die mees afgeskeepte produkte in velsorg is reinigers en maskers. Doen hierdie twee stappe reg en gereeld, en jy sal minder hoef te bestee aan salonne om jou vel op te kikker.

Hoekom reinigers?

Die behoorlike reiniging van jou vel is die eerste en een van die belangrikste stappe in velsorg. ’n Doeltreffende reiniger verwyder nie net grimering van jou gesig af nie, maar ook onsuiwerhede, bakterieë en aanpaksels van gifstowwe waaraan jou vel deur dag blootgestel was. Dr. Janine Ellenberger, wat die GR8SKN-velsorgreeks geformuleer het, sê as jou vel kon praat, sou dit gesê het: ‘Beskerm my, sodat ek jou kan beskerm.’

Reiniger is die heel belangrikste produk wat jy kan koop, glo dr. Ellenberger. Gebruik jy die verkeerde (of geen!) reiniger, word jou vel se beskermende buitewand beskadig en is dit kwesbaar vir allerhande probleme, soos droogheid, olierigheid of ’n geïrriteerde vel en selfs puisies. Ongelukkig bevat baie reinigers sulfate om dit te laat skuim, wat die vel se pH-vlak alkalies maak en dit stroop van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related