Huisgenoot

SKROP-SKROP

DAAR is ’n magdom produkte en behandelings beskikbaar wat elkeen ’n gloeiende gelaat beloof, maar afskilfering bly een van die beste maniere om jou vel se tekstuur te verbeter.

Om een produk te kies uit die hordes wat beskikbaar is, kan egter ’n uitdaging wees. Moet jy ’n gesigskropmiddel of dalk eerder ’n vloeibare afskilferaar kry? En hoe kan jy verseker dat jy dit nie oordoen of die verkeerde metode vir jou velsoort volg nie?

Hier is ons gids met alles wat jy moet weet oor afskilfering.

WAT IS AFSKILFERING?

Selomset neem af namate ons ouer word, en dooie selle begin ophoop, wat tot verstopte porieë, olierigheid en ’n onegalige gelaat lei.

Behoorlike afskilfering

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe