Huisgenoot

KEER DAT JOU VEL VEROUDER

ONS almal onthou die eerste keer toe ons in die spieël gekyk en – tot ons afgryse – ’n plooitjie ontdek het. Of dit nou in jou vroeë 30’s gebeur of effens later (as die geluk aan jou kant is), die tyd het aangebreek om ernstig oor teenverouderingsprodukte te raak.

Om af en toe vogroom te gebruik is nie meer genoeg nie. Die vel verander mettertyd en selfs met die beste gene is ouerword steeds ’n werklikheid. Hoewel jy nie die horlosie kan terugdraai nie, is daar stappe om jou vel te verbeter.

Waar begin jy? Of jy ontslae wil raak van ’n dowwe gelaat, hangvel wil verfris of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related