Huisgenoot

MIKRO-NAALDE

WAT PRESIES IS DIT?

Met so ’n mikronaaldbehandeling maak haargroottenaaldjies mikroskopiese gaatjies in die vel om selle te aktiveer en die dermis te vernuwe, sê dr. Salome Gurgenidze, ’n algemene praktisyn van Johannesburg wat in estetiese geneeskunde spesialiseer.

Dié behandeling gee die vervaardiging van kollageen en elastien ’n hupstoot – albei help die vel soepel en jeugdig hou.

WAT MOET JY KRY?

Dermarollers is uitstekend vir tuisgebruik.

Die naalde sit in die roller se kop en dit rol maklik en glad oor jou vel. Nie net stimuleer dit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related