Huisgenoot

DIE GESKENK VAN LEWE

ANJA MEYER (46), ORGAANSKENKINGSKOÖRDINEERDER BY DIE CHARLOTTE MAXEKE AKADEMIESE HOSPITAAL, JOHANNESBURG

OM ’N orgaan te kry is die geskenk van lewe. Of jy dit nou van ’n familielid, ’n vriend of ’n vreemdeling kry, dit maak nie saak nie. Dit bly ’n geskenk wat jy kry, en jy kry ’n tweede kans op lewe.

Ek sê altyd ’n orgaanoorplanting is nie ’n vinnige oplossing vir ’n probleem nie. Jy moet vir die res van jou lewe na die orgaan omsien. Dit is ’n permanente commitment.

Ek het in 2012 besef ek wil ’n orgaankoördineerder word toe ek ’n jong dame verpleeg het. Sy was ’n diabeet. Haar bloedsuiker het geval, en sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related