Huisgenoot

’N HELPENDE HART

IN DIE oomblikke voor jy doodgaan, maak dit nie saak wie jy was, waar jy gewoon het of wat jou agtergrond is nie. Niks van daardie goed maak saak nie. Dit gaan net oor die konneksies wat jy met mense gemaak het en die impak wat jy as mens op hulle lewe gehad het.

Ek is ’n geneeskundige en het studeer om ’n ortotis-prototis te word. Dit is iemand wat kunsledemate maak, stutte vir die liggaam en gespesialiseerde skoene. Ek het dit vir 16 jaar gedoen en vir die OPC (Orthotic & Prosthetic Centre) in Kaapstad gewerk. Hulle is deel van die Wes-Kaapse departement van gesondheid.

Voor die pandemie het ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related