Huisgenoot

Verkeerde nommer

DAAR was ’n tyd toe Bernard my beste vriend was. Deesdae is ek nie meer so seker nie. Deesdae is ek nie meer so seker van enige van my ou vriende nie. Is hulle almal jaloers?

Dis vandat ek vir Louise Fortuin gevang het dat al die mense wat vir my vroeër so spesiaal was my vreemd aankyk. Asof ek ’n siekte het.

Laas nag in die kroeg het ek besluit om Bernard trompop te loop met my vermoedens. “Bernard, het jy iets teen my verhouding met Louise?”

Hy het hiernatoe gekyk en daarnatoe gekyk. Hy het sy keel skoongemaak. Hy het ’n slukkie bier gevat en byna verstik daaraan. Toe kyk hy my skielik reguit in die oë en sê in ’n onheilspellende stem: “Ja. Ek het.”

Ek het gesug. Eindelik iemand wat eerlik is met my. Hoekom het dit my nie laat beter voel nie?

“Wat is fout met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related