Vrouekeur

EK HOOR JY SKRYF?

“Ek hoor jy skryf?” sê die vrou in die hysbak. “Ernst het my vertel.” Sy gee ’n verleë laggie sonder om te wag dat ek antwoord.

Ernst is Kingswood se haan van ’n faktotum wat alles van almal weet. Vandat ek hier ingetrek het, kom ruil hy almal se stories by my vir ’n skeutjie whiskey. Dié het hy sommer die eerste dag raakgesien toe hy my goed help opdra het.

Maar van hierdie tingerige vrou het hy my nog nie vertel nie. Haar helder, vaste stem is ’n verrassende teenstelling met die inkennige figuur wat langs my staan. Fyn gebou, met die kurwes van ’n HBpotlood wat nat geword het en deur die son drooggebak is. Haar hare is ’n grysvaal tjalie wat uitgewas rondom haar driehoekige gesig hang. En haar oë is voosgevatte toetse van ’n ou Remington-tikmasjien.

“Ek ook,” praat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related