Kuier

LIEFDE IN DIE CHAOS

Dit is ’n koue wintersaand. Die gesuis van die reën en die gebulder van die donderweer hou Sandra uit die slaap. Sy het ’n maand gelede vir die tweede keer ma geword en kan nie onthou wanneer laas sy ’n rustige nagrus sonder enige steurnisse gehad het nie. Sy is moeg. Geestelik. Sielkundig. Fisies. Moeg! En dan vreet die skulgevoelens haar nog stuk vir stuk van binne af op…

Sy sit regop in haar bed, kyk na haar regterkant en sien hoe haar babadogtertjie, Vanessa, lekker snoesig lê in die bababedjie. Sy glimlag effens en vee ’n traan af. ’n Traan wat soveel emosies verteenwoordig. Sy kan nie glo sy was dapper genoeg om weer swanger te raak ná sy haar tweejarige babaseuntjie, Jack, ’n jaar gelede in ’n motorongeluk verloor het nie. Sy was laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related