Huisgenoot

Die vangs

SANDRA Poggenpoel/enkelouer/41 jaar oud/tuisteskepper/diereliefhebber/avonturier.

Sandra sug. Die foto het sy gedokter, maar die bio lyk maar treurig. Dit is wat sy kon bymekaarskraap ná twintig jaar se opoffering in ’n huwelik wat nou klippe toe is.

Sy wou nie kompeteer teen Derek se nuwe persoonlike assistent nie. Jonk, nog nie eens vyf en twintig nie, maar aggressief ambisieus, kompleet met die lang, blonde hare en spykerhakskoene. Miskien was sy te inskiklik. Te gemaklik in haar vaal poniesterte en los oefenbroeke, maar ná kinders grootmaak en sewe sakke sout saam opeet, verdien ’n mens tog bietjie meer krediet.

Sy het net ses maande gekry om vir haar ’n werk te soek, dan val Derek se onderhoud weg. Hy het ook aangebied om haar vir kursusse in te skryf om haarself te bekwaam in ’n rigting van haar keuse, maar wie kan nog sit en iets leer as jou hele lewe inmekaargetuimel het?

Derek en sy “sielsgenoot” gaan trou. Sandra moes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related