Kuier

PIESANGBROOD IN 2DE LAAN

KORTVERHAAL

Nadia skrik toe die alarm van haar selfoon afgaan. Dis halfsewe op dié Vrydagoggend. Sy is alwéér laat vir werk, besef sy, en spring uit die bed.

Vandag is dit weer besig by die werk. Die restaurant in 2de Laan met sy Franse atmosfeer, Ratatouille, is waar sy ‘n ekstra inkomste verdien. Sy is ‘n derdejaar-onderwysstudent aan die Universiteit van Pretoria. Die studentelewe is lekker, maar dit kan ‘n mens emosioneel dreineer as jy nie dít wat jy benodig, kan bekostig nie.

Jaco, haar boesemvriend, het haar aangeraai om haar lyf kelnerin te hou om te kyk of dinge nie beter sou gaan nie. Haar eerste probeerslag om ‘n kelnerinwerkie te kry,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 284 WEN R350 KONTANT! SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Bybel-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024.
Kuier6 min read
My Geskenk Van God Weggeruk
Sy was so dankbaar dat die man hom oor haar dogter en dié se seuntjie ontferm het toe hulle oor die Paasnaweek van 2016 verdwaal het, dat sy en haar gesin hom vir Kersete genooi het. Vir Carol Petersen (51) van Kuilsrivier in die Kaap het hy voorgeko
Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle

Related