Kuier

MY GESKENK VAN GOD WEGGERUK

Sy was so dankbaar dat die man hom oor haar dogter en dié se seuntjie ontferm het toe hulle oor die Paasnaweek van 2016 verdwaal het, dat sy en haar gesin hom vir Kersete genooi het.

Vir Carol Petersen (51) van Kuilsrivier in die Kaap het hy voorgekom soos iemand wat sy “nogal in haar vriendekring wou hê”. Sy't selfs gedink hulle deel dieselfde waardes. Min kon sy toe weet dié einste man sou twee jaar later haar enigste meisiekind vermoor en haar liggaam op ‘n plaas in Wellington dump.

Dié storie het destyds groot opslae gemaak toe Chantell Matthysen (21) se lyk op 2 Julie 2018 in ‘n vlak graf op die plaas Aubon Rue gevind is. Twee dae later is die gedeeltelik verbrande liggaam van Maria Isaacs (33) naby die plaas Bakenhof teen die R45 gevind. ‘n Dag later, op 5 Julie, is die oorskot van Natalie Jonkers (35) ook gevind langs die R45. Al drie is verwurg.

Die vermoordes se families moes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related