Ebook438 pages5 hours
Split
By Debbie Loots
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton – enige plek waar ’n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die verbrokkel is, knoop sy ’n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar man, Willem, is ’n salesman en ’n jagter – van koedoes in die Bosveld, en vroue op die dorp. Hy trek die jonger Poppie vas, en Vera beland weer in die arms van haar skoolliefde, Hendrik. Ou patrone word herhaal en foute word gemaak en kort voor lank bevind goeie ou Hendrik hom met ’n rewolwer in die hand. Vera se dogter, Lien, hoop dat ’n vlieënde piering haar gaan kom haal, en dit voel asof haar tannie Brenda in Triomf al een is wat haar verstaan. Kunsbeurs in die hand trek sy later by Brenda in, en terwyl sy die een na die ander kans verbrou, blyk dit hoop is nie altyd genoeg nie – soms is iets anders nodig. Split is ’n debuutroman oor ’n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het
Author
Debbie Loots
Debbie Loots is ’n skrywer en kunstenaar van Kaapstad.
Related to Split
Related ebooks
Kamee: kortverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbjater wat so lag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlante kan praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Ruyswyck Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die Cape Flats kon praat: Green Eyes en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Die naaimasjien en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Wêreld sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kleinste ramp denkbaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRoepman Rating: 3 out of 5 stars3/5Trousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie jaar toe Emma begin kook het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIntieme Seks Geheime van die Jode Rating: 0 out of 5 stars0 ratings‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Language Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerlorenkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoukonap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIs weer sagie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWildernis Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Split
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Split - Debbie Loots
Y2Na book_preview_excerpt.html }͒Ƒ`nkYF9QKb\5<#+#( d
7Ü8qDO}jΎ"*῟e?|e~+hm8P};Kos
m߇YWɏqO0w}=CXCus\֮U܍Mu²]ǡoyoSX؏MCu
Ku>~&//V}VqRݿǦU
M8I~Cw^.)|SPZ죍o
?s;1.u/;59Lw_B^nOÛ7|U-\?wjs:c+!EtBs[VP-YI{:ɶ垺ߚn[o_`]Rsy٪TC%[
˩mqQ(e X0uI0oJ Q"TǞa h|ײaya_bՄnތ5/J>ϝ*'aCMcDߓ, P7w*OlPH3nF.?ީ""؎23Ed7ɇ#wTKg5#59Gq]6S-ZmU֥=cgɵ8BI~^L˅Okx߰ɉFctX0ȏI&y?[ݛ+(kx+vZ9V6X[*V2Q!rLq
0 z[Ð-sT8$ O*r6v"jRme&{.",z~Rwm #S9tAr#, 1j6'rK*L+;S'\X}`0D8kPIJq&|nuoo:Vh&( #Ei, ":50ƎA#w 5_by<δG;C9PPte!A'Fm#\*^:nk
de=m4PYPXv}9D.M<,(am1 SGTSO F.s
]!$UtA]12y?^'ϒS^g:,uRf_f辦ȭoǿ$[d!BݕMGE~aOiQxO|n QTJ2zߨoIEagP*%
QO>Q
؇fi!5MS*qH
")'ycuyP5_K:Dh{K7jvbb|^L=T1.W0 {ߍun߄Cϭ<0f
w7sښR#Rј}1JAn?tJP:4 NmݝT؟bl_v\u#;G+[(@ g$OwwX@MoqxDS|IKD[G9~s/ ow*JK%@4p*l0'(
R7L7erWmK1 wC*N\[as":,/|zBB
9Q= OkzbȾpA\Y@6L\>70;>pŧ#qnX,Mz )l%Ohad
2ƩO{^aa*qB/IYĄ.REGL}UY0v3Nt}Xp
jmNI~sSQ5
B8/_X@
Ie%:Ny0K')+L*T[ӺL_ǒ
5r/eo vCPh ;gN+ګ:4`]!/xyny]g,CyiU/퍶ኊKukzpjX֡v#Gѷ(I]ҿэu.Z6u^ 5QMS+Yx_&1J10k=&/
eK8Gc|cYU+y[wmD
M hIj9#>=