Sonde van die Vaders
()
About this ebook
Op die oog af lyk dit asof die ontmoeting tussen Marco en Nicola maar bloot toevallig is. Maar is dit? Beide voel feitlik onmiddellik die aantrekking na mekaar, maar daar is 'n groot stuk seer in Nicola. Kan dit wees dat 'n onreg wat eeue gelede aan 'n jong meisie gedoen is, in die pad kan staan van hulle geluk? Sal dit vir Nicola moontlik wees om tot vergifnis te kom? Hierdie verhaal laat mens diep dink - is dit moontlik om verbintenisse te hê wat eeue later weer kan opvlam? Is dit moontlik om iemand te ontmoet waarmee mens duidelik alreeds 'n ver pad gestap het, iemand vir wie mens moontlik baie lief was?
Net vir oopkop lesers wat daarvan hou om buite die tradisionele te gaan!
Related to Sonde van die Vaders
Related ebooks
'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Diepsee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Paartie (Boek #2: Ouma op Reis) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBarones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Ons skulde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRewolusie van die hart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Poort 2: Reisigers Rating: 5 out of 5 stars5/5Vers & vrou: 258 gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Wakanda, my liefste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVersamelde werk - Sheila Cussons Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSink Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Leen Trap Af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die buitenste ruimte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSplit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoms van die Elwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsByna liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStroomop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoue Vroue in Wonderland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 4: Hartsnaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Sonde van die Vaders
0 ratings0 reviews
Book preview
Sonde van die Vaders - Ronél le Roux
.Kk2sܠ3pù]/1@@8u?//x5mއSh0.w`ž/Oui )7!.V/4s:ce6/-qşQfْ {!Ÿ/D,ƅ2ڔYGSqE?Ξͳ`gcadxKGjHvri9aI=-dՉpq8RJM/2 ~QN]қV2CXhUiCWZҎ-tg'.hGΛDžLw ΰC57 V>26f_Lr_umh7|YrАgzv.=V>R{Ti!.w0gdxtC-׃{, vn9|6jE-hb[eXs}c1(|?Ƕԭ~B@ [WJqN U;XtSuXVZt_af7=_zI\[#>4+Fiʚiel"Yf #@dTpCG-TBs`yܜbP+ӯH))r/g" 42YgGb9"+ZkqXC6%^/B혃Cg+ۃkY&h7L۹`iY5 y5X