Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 LAUREN DICKASON VRA DAT VERHOOR SKUIF

Die dokter wat van die moord op haar kinders aangekla word, se regspan is bekommerd oor die omstandighede van haar verhoor

Dit bly hartseer. Ek kry haar jammer en kan my nie voorstel waardeur sy moes gegaan het nie. Maar as sy dit gedoen het, moet sy verantwoordelikheid aanvaar en haar straf uitdien. Dit is tog wat geregtigheid is.

NICO

Sy verdien ’n regverdige verhoor. Maar tensy daar duidelike bewyse is dat sy dit nie gedoen het nie, sal sy haar straf moet vat. As sy skuldig is, is daar niks – g’n siekte of gemoedstoestand –wat dit kan regverdig nie.

CARLI

Iemand wat nog nooit depressie ervaar het nie, sal nie verstaan waardeur ’n mens gaan nie. Ek het dikwels voor die besluit gestaan om my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related