Rooi Rose

EWE GROOT VLERKE

Die wêreld is wit van die termietvlerke en toe die son opkom, glinster die vlerkies soos opale in die eerste sonstrale. Ons is vroegoggend uit ná ’n heerlike reënbui die vorige nag. Ek verkyk my aan die glinsterende vlerkietapyt. Later die dag lees ek dat wanneer die termietnes oorvol word, hulle op vog wag sodat hulle kan wegvlieg om ’n nuwe nes te bou.

My man bestuur ’n waterprojek in die noorde van Uganda en ons verwonder ons aan die groen land

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related