Huisgenoot

Nagmerries

CARI sluit die kluis in haar kamer toe. Die frons op haar voorkop wyk. Sy gaan tap ’n bad water en skink vir haar ’n gin-en-tonic. Sy is moeg. Regtig tot die dood toe moeg.

In die vroeë oggendure skrik sy wakker. Natgesweet. Dieselfde nagmerrie. Leila, haar tweelingsuster, is dood. En sy kon dit nie keer nie.

Dan volg die roetine. Eers ’n koue stort. ’n Warm koppie koffie en daarna die gim. Sy oefen twee uur en ry dan na die koffiekroeg in Ryneveldstraat op Stellenbosch.

Terwyl Cari haar cappuccino roer, vang die nuusleser op die skerm teen die muur haar oog. “Die lyk van Hugo Delport is vanoggend vroeg teen die hang van Tafelberg aangetref. Die moontlikheid bestaan dat hy gegly en hom doodgeval het. Sy vrou en familie was nie beskikbaar vir kommentaar nie.”

Dit is die kelner wat eerste praat. wat tot bo hardloop.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related