My Storie
NOU die oggend luister ek na Lynette Francis-Puren se program Praat saam op RSG. Dit gaan oor welwillendheid, mededeelsaamheid en onmeetlike liefde. Dié vier woorde bly in my kop maal, want selde was dit so relevant soos juis nou in hierdie onseker t