Huisgenoot

Gapingsdekking

JY PROBEER toenemend jou uitgawes beperk en spaar waar jy kan – dit gaan immers broekskeur met die ekonomie, en baie huishoudings spartel om hul boeke te laat klop. Vir dinge soos “gapingsdekking” vir moontlike mediese uitgawes is daar eenvoudig nie geld nie, dink jy.

Jy betaal reeds hoë mediesefondspremies, en nog mediese dekking is tog sekerlik onnodig, of hoe?

Maar jy maak ’n fout as jy dink jou mediese fonds sal noodwendig genoeg wees wanneer jy of iemand in jou gesin groot mediese onkoste moet aangaan, maan die kenners. Dis juis iets wat jy ernstig moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related